Produksiebestuurder (Sitrus & Steenvrugte) / Production Manager (Citrus and Stone fruit)
Ons kliënt in die Breërivier omgewing verlang die dienste van ‘n selfgemotiveerde en doelwit gedrewe individu om by hul aan te sluit as ‘n Produksie Bestuurder. Verantwoordelikhede: Kontrole en effektiewe bestuur van alle produksiefasette (snoei, uitdun, kunsmis en besproeing) van betrokke vrugtesoorte (sitrus en steenvrugte) Effektiewe rekordhouding Effektiewe en doelgerigte bestuur van werksmag vir ‘n…
Read More