Finansiële Bestuurder (Ceres)

Ons kliënt, ‘n boerdery geleë ±40km buite Ceres is tans opsoek na ‘n Finansiële Bestuurder om by hul aan te sluit.  Verantwoordelikhede:  Verwerking, kontrole en toesighouding van boekhouding en rekeningkundige rekords tot op proefbalans Belastingadministrasie Opstel van finansiële state en bystand aan ouditeure Algemene bestuur van die finansiële en administratiewe afdeling Personeelbestuur Voorbereiding van tydige,…

Read More

Packing Machinery Technician (Millwright)

Our client, a pome fruit packhouse, situated in Ceres is looking for a dynamic, energetic individual to join their growing team.  Duties & Responsibilities: Duties will include, but are not limited to, the following: Implementation and management of maintenance system Responsible for preventative maintenance tasks, weekly, monthly, annually Uphold safety and housekeeping standards in line with…

Read More

Stelsel-Administrateur

Ons kliënt benodig die dienste van ‘n stelselgerigte persoon wat oor die vermoë beskik om probleme logies en sistematies op te los. Die posbekleër sal aan die IT-Bestuurder rapporteer. Verantwoordelikhede: Versekering van die doeltreffende funksionering van operasionele sagteware stelsels Gebruikersondersteuning Toepassing van kontroles om data-integriteit te verseker, en Interne opleiding van gebruikers. Vereistes: ’n Toepaslike…

Read More

Verpleegkundige

Ons kliënt benodig die dienste van ‘n Geregistreerde Verpleegkundige wat ‘n passie vir gemeenskapsontwikkeling het en oor die vermoë beskik om verpleegkundige dienste in die Witzenbergvallei en Ceres te bied asook om as mentor vir plaasgesondheidswerkers op te tree. Verantwoordelikhede: ondervinding in primêre gesondheidsorg ‘n dispenseringslisensie kennis van die klinieksisteem in Suid-Afrika kennis van die…

Read More

Bemarkingsassistent: Vrugte

Ons kliënt, benodig die dienste van ‘n bemarkingsassistent wat aan die Bemarkingsbestuurder verantwoordelik wees vir die administrasie van uitvoer- en lokale bestellings, sekere logistieke funksies en organisering van sy lessenaar. Die ideale kandidaat is ‘n gedissiplineerde, energieke persoon wat die bemarkingsomgewing en gepaardgaande logisiteke funksie verstaan. Vereistes: ‘n toepaslike naskoolse kwalifikasie goeie toepaslike ondervinding die…

Read More