Post Harvest Quality Specialist

Our client Mouton Citrus, a leader in the citrus industry and vertically integrated producer, packer and exporter located in the Citrusdal valley requires a Post Harvest Quality Specialist. This position fills a specialist role to drive product quality and market access through implementation of international best practice and a systems approach in the disciplines below…

Read More

Packhouse Manager (Citrusdal)

Our client in Citrusdal is currently looking for a suitably qualified and experienced Packhouse Manager to join their team. As a Packhouse Manager, you will be responsible for the efficient and effective management of their citrus and deciduous fruit packing facility. This role requires strong leadership, excellent organizational skills, and a thorough understanding of packhouse…

Read More

Management Accountant (Citrusdal)

Our client is a leading and vertically integrated citrus and Rooibos tea producer in the Citrusdal valley has an opportunity for a dynamic individual as Management Accountant, to join their team. Purpose and Responsibilities: Reporting to the Financial Manager, this is a service role supporting the operational units and Finance leadership in the pursuit of…

Read More

Paklyn Tegnikus/Packline Technician

Ons kliënt spesialiseer in vrugte verbouing en hulle beskik tans oor ‘n opwindende geleentheid vir ‘n geskikte persoon om ondervinding te kry in ‘n sitrus en sagte vrugte pakstoor. Hierdie pos is in die Citrusdal omgewing geleë. Pligte en verantwoordelikhede: Bestuur van paklyn Bestuur van gerekenariseerde verpakkingsprogramme Optimalisering van gerekenariseerde paklynmasjienerie en verpakkingsprogramme met die…

Read More

Finansiële Bestuurder/Financial Manager (Citrusdal)

Ons kliënt in die Citrusdal omgewing spesialiseer in sitrus verbouing. Hulle bied tans ’n geleentheid aan vir ’n ervare Finansiële Bestuurder om by hul span aan te sluit. Hierdie geleentheid sluit ‘n mededingende vergoedingspakket met ‘n woonhuis op Citrusdal in. Die pos rapporteer aan die finansiële direkteur. Verantwoordelikhede: Kontrolering van maandelikse boekhouding en voorbereiding van…

Read More

Administratiewe Beampte

Ons kliënt, Piekenierskloof Wine Company, beskik tans oor ‘n opwindende geleentheid vir ‘n geskikte persoon met ‘n sterk administratiewe aanleg. Hierdie pos is in die Citrusdal omgewing geleë. Pligte en verantwoordelikhede: Debiteure berekeninge, fakturering en state uitstuur Krediteure inlees en nasien Bank en Bankrekonsiliasies Lone berekeninge twee-weekliks (20 tot 50 personeel) Kontrolering en tydige uitvoer…

Read More

Bookkeeper (Citrusdal)

Our client, a farm in Citrusdal is currently looking for a Bookkeeper to join their team. This report to the Financial Manager. Responsibilities: Full accounting function up to trial balance Debtors calculations, billing and follow-up Marking of creditors along with creditors clerk Monthly and annual journals VAT, UIF, PAYE returns General administrative functions Requirements: An…

Read More

Senior Accountant

Our client in the Citrusdal area currently offers an opportunity for a dynamic, energetic and experienced Senior Accountant to join their team. This position report to the Finance Director.  Responsibilities: Monthly financial management statements and liaison with management team Setting annual budgeting and reporting on monthly deviations Cost analyses and financial reporting Cash flow planning,…

Read More

Boekhouer (Citrusdal)

Ons kliënt, ‘n boerdery in Citrusdal is tans opsoek na ‘n Boekhouer om by hul span aan te sluit. Hierdie pos rapporteer aan die Finansiële Bestuurder.  Verantwoordelikhede:  Volle boekhouding funksie tot op proefbalans Debiteure berekeninge, fakturering en opvolg Nasien van krediteure tesame met krediteure klerk Maandelikse en jaarlikse joernale BTW, WVF, PAYE-opgawes Algemene administratiewe funksies…

Read More

Kwaliteit en Administratiewe Beampte

Ons kliënt spesialiseer in die produksie en verpakking van sitrus, perskes, rooibostee en wyndruiwe  en het tans ‘n uitstekende geleentheid vir ‘n individu om by hulle aan te sluit as hul Kwaliteit & Administratiewe Beampte. Hierdie pos is in Citrusdal gebaseer. Verantwoordelikhede: Logistieke admin Behulpsaam wees met die bestellings en bestuur van skryf behoeftes, PPE,…

Read More