Produksiebestuurder / Production Manager
Ons kliënt in die Rawsonville-area verlang die dienste van ‘n selfgemotiveerde en doelwit gedrewe individu om by hul aan te sluit as ‘n Produksiebestuurder.
Verantwoordelikhede:
- Kontrole en effektiewe bestuur van alle produksiefasette (snoei, uitdun, kunsmis en besproeing) van betrokke vrugtesoorte (sitrus en steenvrugte)
- Effektiewe rekordhouding
- Effektiewe en doelgerigte bestuur van werksmag vir ‘n afdeling insluitend Toesighouers
Vereistes:
- ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie en opleiding in Landbou met ten minste 4 jaar soortgelyke ervaring as ’n Produksiebestuurder
- Goeie organiseringsvermoëns
- Vermoë om onafhanklik te kan bestuur
- Eerlik, dinamies en hardwerkend (“hands on”)
- Goeie menseverhoudinge
- Administrasie- en rekenaarsvaardighede
Deur u inligting en aansoek in te dien, bevestig u hiermee:
- Dat u ons Privaatheidsbeleid (www.hopcal.co.za) gelees en verstaan het.
- Dat u ons toestemming gee om u persoonlike inligting in ons databasis te behou vir toekomstige ooreenstemmende werksgeleenthede.
- Indien geskikte geleenthede ontstaan, sal ons u kontak en u toestemming versoek om u CV vir ‘n spesifieke doel aan ‘n spesifieke kliënt voor te dien.
- Dat die inligting wat u aan ons verskaf het, waar, korrek en op datum is.
Verseker asseblief dat jou aansoek die volgende inligting bevat:
- ’n volledige Curriculum Vitae (in Word-formaat), met kontaknommers en e-pos besonderhede
- ’n dekbrief wat jou aansoek motiveer
- huidige salaris, asook salaris verwagting
- beskikbaarheid
- en referente wat gekontak mag word
Indien u nie binne vier weke vanaf die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word.
Sluitingsdatum: 7 Oktober 2024
Our client in the Rawsonville area requires the services of a self-motivated and goal driven individual to join them as a Production Manager.
Responsibilities:
- Control and effective management of all production aspects (pruning, thinning, fertilizer and irrigation) of relevant fruit types (citrus and stone fruit)
- Effective record keeping
- Effective and targeted workforce management for a division including Supervisors
Requirements:
- A relevant tertiary qualification and training in Agriculture with at least 4 years’ similar experience as a Production Manager
- Good organizing abilities
- Ability to manage independently
- Honest, dynamic and hardworking (“hands on”)
- Good interpersonal relations
- Administrative and computer literate
By Submitting your information and application you hereby confirm:
- That you have read and understood our Privacy Policy (www.hopcal.co.za).
- That you give us permission to retain your personal information in our database for future matching to employment opportunities.
- Should suitable opportunities arise we will contact you and request your consent to submit your CV to a specific client for a specific purpose.
- That the information you have provided to us is true, correct and up to date.
Please ENSURE that your application includes the following:
- a comprehensive Curriculum Vitae, inclusive of contact and email information
- a covering letter motivating the application
- an indication of current and expected remuneration
- availability
- contactable referees
If you have not heard from us within 4 weeks of the closing date, please accept that your application was not successful. Only short-listed candidates will be contacted.
Closing date: 7 October 2024