Tegniese Bestuurder (Entomologie)

Ons kliënt, is n produsent/verpakker/bemarker van Sitrus vrugte in die Citrusdal-omgewing. Hulle het tans ‘n geleentheid vir ‘n Tegniese Bestuurder:  Entomologie om deel te vorm van hul bestuurspan. Die suksesvolle kanidaat sal direk rapporteer aan die Direkteur: Produksie.

Sleutel Prestasie Areas:

  • Pes- en plaagbeheer
  • Onkruidbeheer
  • Wortelgesondheid
  • Bestuur van spuitspanne
  • Audits m.b.t MRL ens.
  • Skep en bestuur van produktiwiteitstelsel
  • Skep en bestuur van monitoring sisteme
  • Aankope en bestuur van voorraad
  • Hantering van alle proewe
  • Implementering van biologiese praktyke

Vereistes:

  • B. Sc Agric. met Entomologie
  • Minimum van 3 jaar toepaslike ondervinding
  • Rekenaarvaardig
  • Sterk leierskap eienskappe
  • Goeie bestuurs ervaring
  • Goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede 

Verseker asseblief dat jou aansoek die volgende inligting bevat:

  • ’n volledige Curriculum Vitae (in Word-formaat), met kontaknommers en e-pos besonderhede
  • ’n dekbrief wat jou aansoek motiveer
  • huidige salaris, asook salaris verwagting
  • beskikbaarheid
  • en referente wat gekontak mag word

Indien u nie binne vier weke vanaf die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word.