Agri-B-BBEE *Werkswinkel
The purpose of the programme:
Hierdie werkswinkel is ‘n moet vir almal wat betrokke is of belangstel in B-BBEE en spesifiek in die landbou:
- Geheelbeeld en agtergrond omtrent B-BBEE in SA.
- Praktiese wenke om ‘n kwalifiserende telkaart te kry sonder Swart Eienaarskap
- Kom op hoogte van die voorgestelde verandering wat op I Desember 2019 in werking tree.
Content:
Teikengroep: Topbestuur, Middelbestuur
ONDERWERPE VIR BESPREKING
Wetlike Raamwerk
- Wetgewing en regering
- SANAS oudit prosedures
- Onderskeie Sektor Kodes
- Implimentering van wysigings van Generiese Kodes op 1 Desember 2019
Agri B-BBEE Kodes
- Bestuur & gelyke indiensneming
- Besigheidseienaarskap
- Verskaffer & swart onderneming ontwikkeling
- Sosio-ekonomiese ontwikkeling
- Verkryging en aankope
- Jeug indiensneming projekte (YES)
- Scenario- en oudit beplanning
- Maksimalisering van punte
B-BBEE nakomingsvereistes in terme van Gelyke Indiensneming (EE)
- Ontleding & verslagdoening om maksimum punte te verkry
B-BBEE nakomingsvereistes in terme van die Wet op Vaardigheidsontwikkeling
- Indiening van Werkplek Vaardigheidsplanne en Jaarlikse Opleidingsverslae
- Kritiese en kernvaardighede
- “Trainee tracking tool”
Additional Info:
Duur: 4 ure
Minimum per groep: 10
Maksimum per groep: 25
Aanbieding: Afrikaans & Engels
Koste: Contact info@hopcal.co.za for price.
Course dates:
The course is also available for in-house presentation. Please contact our offices for more information.