Paarl La Concorde,
57 Main Road,
Paarl, 7646

Tel: +27 21 863 0830

Fax: +27 21 863 0906

Basic Xhosa Culture & Language

The purpose of the programme:

Hierdie seminaar gee leerders die geleentheid om meer van hulle Xhosa kollegas en die Xhosa kultuur te leer en ook om belangrike terme veral van toepassing in die landbou, aan te leer.

‘n Handleiding word aan elke leerder verskaf om huis toe te neem vir verdere studie en hersiening en die aanleer van die nuwe Xhosa terme.

Content:

  • Afdeling 1 :     Oorsprong van Xhosa – Xhosa in Suid-Afrika
  • Afdeling 2 :     Tradisionele kultuurgebruike

a) Rites de passage
b) Hlonipha-taal
c) Godsdiens
d) Tradisionele helers
e) Bygelowe
f)  Ubuntu
g) Naamgewing

  • Afdeling 3 :    Gemeenskaplike kultuurpraktyke
  • Afdeling 4 :    Xhosa Taalverwerwing

Additional Info:

Duur:4 uur
Minimum per groep:12
Maksimum per groep:25
Taal:Afrikaans & Engels
Koste: R650 per persoon, BTW reiskoste @ R4 per km uitgesluit
Die kursus word ook inhuis aangebied; u is welkom om ons kantore te skakel vir meer inligting.

Course dates:


The course is also available for in-house presentation. Please contact our offices for more information.