Basiese Arbeidsregpraktyke – Toepassing in die werksplek

The purpose of the programme:

Die hele gedagte agter die werkswinkel is om dié teenwoordig, ‘n breë oorsig te gee rondom die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en die Arbeidswetgewing sowel as die algemene toepassings in die werksarena. Diegene wat hierby baat kan vind is Bestuurders, Toesighouers, Menslike Hulpbron- of Personeelbeamptes op alle vlakke. Die idee is nie te diep te delf nie maar wel daaglikse kwessies aan te spreek.

Content:

Kontak ons gerus vir ‘n inligtingsblad – karen@hopcal.co.za

Additional Info:

1 Dag program

Afrikaans/Engels

Course dates:


The course is also available for in-house presentation. Please contact our offices for more information.