Praktiese Menslike Hulpbronbestuur

The purpose of the programme:

Hierdie werkswinkel gee enige persoon wat belangstel in die HR veld, of reeds HR pligte het, die geleentheid om meer van die veld te leer en te verstaan met geleentheid vir interaktiewe gesprekke en vrae.

Content:

Vir meer oor die inhoud van die program, kontak ons gerus : karen@hopcal.co.za

Additional Info:

1/2 dag Program

Course dates:


The course is also available for in-house presentation. Please contact our offices for more information.