Kommunikasie & Konflikhantering
The purpose of the programme:
DOEL VAN DIE PROGRAM
Konflik ontstaan dikwels wanneer een of beide van die deelnemers in ’n gesprek gedrag openbaar wat die gesprek op ’n onproduktiewe dooiepunt laat beland. Hierdie tipe interaksie staan bekend as verloor/verloor – of wen/verloor-gesprekke..
Die werkswinkel leer deelnemers hoe om daardie tipe gedrag te identifiseer en te herlei na ’n wen/wen-uitkomste.
Content:
inhoud van die Werkswinkel
Deelnemers sal praktiese vaardighede aanleer, insluitend:
- Wat is aanvaarbare en onaanvaarbare gedrag in kommunikasie?
- Hoe om hierdie gedrag te herken en te hanteer
- Tegnieke om onaanvaarbare gedrag positief te beïnvloed
- Strategieë om die kommunikasieproses op ’n wen/wen-vlak te hou
- Gevallestudies om die geleerde tegnieke in praktyk toe te pas
Additional Info:
Course dates:
The course is also available for in-house presentation. Please contact our offices for more information.