Schedule

All | Online | Paarl

Programme Presentation Date Details
HR DRIVE 2025 Hierdie praktiese sessie, gefasiliteer deur Wynand Viljoen, bied ’n gefokusde oorsig van die nuutste arbeidswetgewing en werkspraktyke—met spesiale aandag aan ouerskapsverlof, afdankingsriglyne, gekombineerde werksure, behuising van werkers, en relevante wetswysigings soos versoek deur ons kliënte. Ook ingesluit is ’n bespreking van opgedateerde kodes van goeie praktyk vir billike en gelyke indiensneming. 12 & 13 November - ZOOM Aanlyn 2 dae sessie - 2 ure elk 10h00 -12h00 Koste R850 pp