Vloer Bestuurder

Ons kliënt, ‘n Deli/Padstal in die Citrusdal omgewing, het ‘n opwindende geleentheid vir ‘n Vloerbestuurder.

 Verantwoordelikhede

  • Aanbied van uitstekende kliëntediens en oplos van kliëntenavrae
  • Tree op as gasheer/gasvrou vir die onderneming
  • Toesig van personeel en daaglikse aktiwiteite van die deli
  • Bestuur van deli-spanlede
  • Verseker behoorlike nakoming van voedselvoorbereidingsregulasies
  • Kombuisbestuur en voedselvoorbereiding
  • Nodige voorraadbeheer

Minimum vereistes:

  • Graad 12
  • 2 jaar restaurant ervaring
  • Sterk kliëntediens ervaring
  • Uitstekende mense en kommunikasievaardighede
  • Naweek werk is deel van die pos

Deur u inligting en aansoek in te dien, bevestig u hiermee:

  1. Dat u ons Privaatheidsbeleid (hopcal.co.za) gelees en verstaan het.
  2. Dat u ons toestemming gee om u persoonlike inligting in ons databasis te behou vir toekomstige ooreenstemmende werksgeleenthede.
  3. Indien geskikte geleenthede ontstaan, sal ons u kontak en u toestemming versoek om u CV vir ‘n spesifieke doel aan ‘n spesifieke kliënt voor te dien.
  4. Dat die inligting wat u aan ons verskaf het, waar, korrek en op datum is.

Verseker asseblief dat jou aansoek die volgende inligting bevat:

  • ’n volledige Curriculum Vitae (in Word-formaat), met kontaknommers en e-pos besonderhede
  • ’n dekbrief wat jou aansoek motiveer
  • huidige salaris, asook salaris verwagting
  • beskikbaarheid
  • en referente wat gekontak mag word

Indien u nie binne vier weke vanaf die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word.

Indien u nie binne vier weke vanaf die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word.

 

Sluitingsdatum: 26 Januarie 2022