Assistent Sap-aanleg Bestuurder

Ons kliënt, ‘n Sitrus Boerdery in Citrusdal benodig die dienste van ‘n energieke Assistent Sapaanleg Bestuurder.

Hierdie pos sal rapporteer aan die Sapaanleg Bestuurder en sal behulpsaam wees in die bereiking van produksiedoelwitte vir die sapaanleg.

Verantwoordelikhede:

  • Verseker dat sapaanleg voldoen aan standaarde
  • Verseker produkte voldoen aan kwaliteit vereistes van kliënt
  • Rekord hou vir alle audit doeleindes
  • Bestuur en handhawing van dissipline binne spanverwant
  • Werwing, keuring en inudksie van nuwe personeel
  • Beplan en bestuur die produksie proses – optimale produksie uitsette
  • Beplan en help met onderhoud aan sapaanleg

Minimum vereistes:

  • Graad 12 met ‘n toepaslike naskoolse kwalifikasie in proses beheer of produksie bestuur
  • Ten mintste 5 jaar ervaring in soortgelyke aanleg sal voordelig wees
  • Uitstekende beplannings- en plobleemoplossing vaardighede
  • Goeie verbale en geskrewe kommunikasie vermoë
  • Detail georienteerd wees
  • Goeie analetiese vermoeë
  • Bereid wees skofte / abnormale ure / publieke vakansie dae te werk
  • Rekenaarvaardig
  • Geldige bestuurslisensie (PDP) 

Deur u inligting en aansoek in te dien, bevestig u hiermee:

  1. Dat u ons Privaatheidsbeleid (hopcal.co.za) gelees en verstaan het.
  2. Dat u ons toestemming gee om u persoonlike inligting in ons databasis te behou vir toekomstige ooreenstemmende werksgeleenthede.
  3. Indien geskikte geleenthede ontstaan, sal ons u kontak en u toestemming versoek om u CV vir ‘n spesifieke doel aan ‘n spesifieke kliënt voor te dien.
  4. Dat die inligting wat u aan ons verskaf het, waar, korrek en op datum is.

 Verseker asseblief dat jou aansoek die volgende inligting bevat:

  • ’n volledige Curriculum Vitae (in Word-formaat), met kontaknommers en e-pos besonderhede
  • ’n dekbrief wat jou aansoek motiveer
  • huidige salaris, asook salaris verwagting
  • beskikbaarheid
  • en referente wat gekontak mag word

 

Indien u nie binne vier weke vanaf die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word.

Indien u nie binne vier weke vanaf die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word.

 

Aansoeke: recruitment@hopcal.co.za