HR DRIVE 2025

The purpose of the programme:

Hierdie praktiese sessie, gefasiliteer deur Wynand Viljoen, bied ’n gefokusde oorsig van die nuutste arbeidswetgewing en werkspraktyke

Content:

Sessie met spesiale aandag aan ouerskapsverlof, afdankingsriglyne, gekombineerde werksure, behuising van werkers, en relevante wetswysigings soos versoek deur ons kliënte. Ook ingesluit is ’n bespreking van opgedateerde kodes van goeie praktyk vir billike en gelyke indiensneming.

Additional Info:

Course dates:


The course is also available for in-house presentation. Please contact our offices for more information.