Schedule
All
| Online
| Paarl
| Programme | Presentation | Date | Details |
|---|---|---|---|
| HR DRIVE 2025 | Hierdie praktiese sessie, gefasiliteer deur Wynand Viljoen, bied ’n gefokusde oorsig van die nuutste arbeidswetgewing en werkspraktyke—met spesiale aandag aan ouerskapsverlof, afdankingsriglyne, gekombineerde werksure, behuising van werkers, en relevante wetswysigings soos versoek deur ons kliënte. Ook ingesluit is ’n bespreking van opgedateerde kodes van goeie praktyk vir billike en gelyke indiensneming. | 12 & 13 November - ZOOM | Aanlyn 2 dae sessie - 2 ure elk 10h00 -12h00 Koste R850 pp |
| HR DRIVE 2025 | Lees hier bo | 20 November 2025 | La Concorde, Paarl 09h00 - 13h00 Koste: R1080p.p |
| Kommunikasie & Konflikhantering |
Konflik ontstaan dikwels wanneer een of beide van die deelnemers in ’n gesprek gedrag openbaar wat die gesprek op ’n onproduktiewe dooiepunt laat beland. Hierdie tipe interaksie staan bekend as verloor/verloor - of wen/verloor-gesprekke.. Die werkswinkel leer deelnemers hoe om daardie tipe gedrag te identifiseer en te herlei na ’n wen/wen-uitkomste. |
5 & 6 November 2025 | La Concorde, Paarl 08h30 - 12h30 - Beide dae Slegs nog 5 plekke besikbaar |