BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING WET, 2013 (WET NO. 4 VAN 2013)

Die Inligting Reguleerder het in terme van artikel 114(3) van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 2013 (No.4 van 2013), bepaal dat           1 Julie 2021 aangewys is as die datum waarop artikel 58(2) van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, 2013 (No.4 van 2013) van toepassing sal wees in terme van die proseseering van persoonlike inligting soos vervat in artikel 57 van die genoemde Wetgewing.

Lees meer