Archive for October 2015
SOUTH AFRICA: Ceres fruit growers strike finally over
A strike action that crippled the operations of Ceres Fruit Growers (CFG) in the Western Cape since the beginning of September has come to an end.
The Food and Allied Workers Union (FAWU) reached an agreement with CFG last night (Oct. 13) after weeks of negotiations as part of the pay dispute.
Read MoreSiza is positief oor veranderinge
SIZA, die volhoubare etiese handelsinisiatief van Suid Afrika het ‘n moeilike jaar agter die rug, maar hierdie uitdagende tyd het ‘n geleentheid geskep vir self-ondersoek, debat en die herbevestiging van sleutelbeginsels. Die SIZA inisiatief het uit hierdie proses as ′n sterker, beter en ′n meer opwindende inisiatief ooit, na vore getree.
Read MoreANC-beleid: Boere, werkers moét plase deel
Die 50/50-voorstel ingevolge waarvan boere die helfte van hul plaas met werkers moet deel, is nou amptelik ANC-beleid.
Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming en lid van die ANC se subkomitee oor grondhervorming, het Sondag bevestig dat die ANC die voorstel as beleid aanvaar het en al toepas.
Read MoreSOUTH AFRICA: Ceres accuses union of ‘dragging heels’ in bitter pay dispute
Crippling strike actions persist at a South African fruit packing operation where management claim intimidation tactics and ‘militant’ attitudes are preventing some people from returning to work.
Despite ongoing negotiations since the end of July between major pome fruit packing plant Ceres Fruit Growers (CFG) and the Food and Allied Workers Union (FAWU), no agreement has been reached and strikes continue.
Read More