RIGLYNE HOE OM AANSOEK TE DOEN VIR VRYSTELLING VAN DIE NASIONALE MINIMUM LOON

Volg hierdie skakel vir meer inligting: https://www.gov.za/sites/default/files/gcis_document/201812/42124gon1401.pdf Let asb daarop dat, indien goedgekeur, dit gewoonlik net vir 12 maande geldig sal wees en beperk sal word tot 90% van die Landbou se R21.69, dus R19.52 Share this… Email Facebook Pinterest Twitter Linkedin Whatsapp

Read More

NUWE VERGOEDINGSDREMPEL VIR WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES

Die vergoedingsdrempel waarvolgens bepaal word watter werkers buite die bestek van *sleutel bepalings (art 9,10,11,125,14,15,16, 17 (2), 18(3) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes val, is deur die Minister van Arbeid met ingang van 1 Maart 2021 verhoog tot R211 596.30 per jaar (voorheen R205 433.30 pj). Die gemelde bepalings raak hoofsaaklik werksure, reg op oortydbetaling, minimum rusperiodes, nagwerk,…

Read More

Nasionale Minimum loon styg 1 Maart 2021

Plaaswerkers se minimum loon styg van 1 Maart na R21.69 per uur (+16.1%). Hier volg die Staatskoerant Share this… Email Facebook Pinterest Twitter Linkedin Whatsapp

Read More