ERETOEKENNING: Johan Hopkins
Hartlik geluk aan Johan Hopkins, ons stigter en direkteur, met nog ‘n toekenning vir sy uitstaande bydrae tot die Landbou sektor
”Hiermee vereerĀ Agri Wes-Kaap, Johan Hopkins, vir die besondere dienste wat hy as landbouleier gelewer het.
Oor ‘n tydperk van baie jare het hy met toegewyde betrokkenheid die arbeidsektor gedien. Agri Wes-Kaap wil hom graag bedank en vereer vir sy onbaatsugtige diens en wens hom Gods rykste seĆ«n toe. ”
-Agri Wes-Kaap
Dankie ook aan Agri Wes-Kaap vir die toekenning en n spog geleentheid!