Paarl La Concorde,
57 Main Road,
Paarl, 7646

Tel: +27 21 863 0830

Fax: +27 21 863 0906

Hoe produktief is u Agri-besigheid?

Deur ons diagnostiese instrument te gebruik om belangrike drywers te meet kan u besigheid se sukses verbeter.

Ons het ‘n diagnostiese instrument ontwikkel om u en u senior span te help om u belangrike besigheids-drywers te meet. Metrieke en KPIs word gebruik om verbeterings te dryf en besighede se mense en hulpbronne te fokus op wat belangrik is. Die diagnostiese instrument laat u toe om ‘n objektiewe assessering en strategiese verslag te kry en u toe te laat om deurlopende eie-assesering van u basislyn te doen.

Kontak ons gerus vir meer inligting