NUWE KODE SPREEK GEWELD EN TEISTERING IN DIE WERKSPLEK AAN

Dit sal werkgewers baat om hierdie kode, wat sedert 18 Maart 2022, van toepassing is, en die vorige Kode vervang, goed te bestudeer. Ons gaan op 13 April ‘n uur aanlyn-werkswinkel aanbied wat sal insluit ‘n konsep beleid, wat alle werkgewers verplig is om op te stel.

Belangrik om ook op te let is dat die kode ook van toepassing is op applikante, kliënte, voorsieners en kontrakteurs, bo en behalwe werknemers, en dat dit die volgende 4 hoofareas dek, nl:

  • Seksuele teistering (sexual violence and harassment)
  • Etniese geweld en teistering (racial, ethnic and social origin violence and harassment)
  • Fluitjieblasers-beskerming (protected disclosure or whistleblowing)
  • Werksplek afknouery (workplace bullying)

Kliek hier vir die volledige kode

Werkswinkel & Beleid
Datum: 13 April
Tyd: 09h30-10h30
Koste: R750 per persoon

Fasiliteerder: Bernard van der Walt

Epos ons om in te skryf: info@hopcal.co.za