Webinaar: Covid-19 en Landbou Kwessies

5 MEI is reeds vol om geleentheid vir vrae en interaksie te verseker.
‘n 2de sessie is vir 6 MEI, 10h00 – 12h00 geskeduleer.

Vir meer inligting oor die inhoud en ook om in te skryf,  volg die ‘link’ hieronder:

https://mailchi.mp/ho…/webinaar-covid-19-en-landbou-kwessies

Kontak ons ook gerus vir meer inligting: 021 8630830