Vrugte Paklyn Bestuurder

Ons kliënt, ‘n verpakkingsaanleg in Vyeboom/Villiersdorp het ‘n vakature vir ‘n paklyn bestuurspos. Die suksesvolle kandidaat het ervaring van die verpakking van kern- en steenvrugte. Die suksesvolle kandidaat moet verantwoordelikheid vir die volgende aanvaar: Die totale bestuur van die paklyn (Aweta gradeerder) Instandhoudingswerk op die paklyn Bestuur en motivering van paklyn personeel Nakoming van toepaslike…

Read More

Senior Produksiebestuurder

  Ons kliënt benodig tans ’n Senior Produksiebestuurder om verantwoordelikheid oor 90 hektaar kern- en steenvrugte te neem. In hierdie pos sal die persoon ’n wye reeks dienste en praktyke aan twee produksie-eenhede te lewer. Die pos is in Villiersdorp gebaseer. Die vernaamste pligte behels onder meer: Bestuur alle fasette van produksie, bv. bemesting, besproeiing,…