HR DRIVE 2025

Sessie met spesiale aandag aan ouerskapsverlof, afdankingsriglyne, gekombineerde werksure, behuising van werkers, en relevante wetswysigings soos versoek deur ons kliënte. Ook ingesluit is ’n bespreking van opgedateerde kodes van goeie praktyk vir billike en gelyke indiensneming.

Read More

Kommunikasie & Konflikhantering

inhoud van die Werkswinkel Deelnemers sal praktiese vaardighede aanleer, insluitend: Wat is aanvaarbare en onaanvaarbare gedrag in kommunikasie? Hoe om hierdie gedrag te herken en te hanteer Tegnieke om onaanvaarbare gedrag positief te beïnvloed Strategieë om die kommunikasieproses op ’n wen/wen-vlak te hou Gevallestudies om die geleerde tegnieke in praktyk toe te pas

Read More