NUWE VERGOEDINGSDREMPEL VIR WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES

Ons herinner werkgewers daaraan dat die vergoedingsdrempel waarvolgens bepaal word watter werkers buite die bestek van sleutelbepalings (art 9, 10, 11, 125, 14, 15, 16, 17(2), 18(3)) van die wet op Basiese Diensvoorwaardes val, deur die Minister van Arbeid met ingang van 1 Julie 2014 verhoog is tot R205 433.30 per jaar (voorheen R193 805 pj)

Read More

GRONDDEBAT GAAN MANK AAN KUNDIGHEID EN REALISME LAND DEBATE LACKS EXPERTISE

“Soos wat ook tydens die debatvoering tydens die begrotingsrede oor
landelike ontwikkeling en grondhervorming hierdie week die geval was, bly
die aanklag dat die huidige groep blanke boere grond gesteel het, lewendig in
verskeie kringe waaronder die EFF” sê Johannes Möller, President van Agri
SA.

Read More

WITHDRAWAL OF GENDER EQUITY BILL WELCOMED

The controversial Women Empowerment and Gender Equality Bill, which would have obliged companies to progressively achieve 50% representation for women in the top levels of management, has been withdrawn to allow for further consultation.

Read More