Posts by Leana
Commencement: The Protection of Personal Information Act
by Peter Grealy, Nozipho Mngomezulu, Karl Blom, Wendy Tembedza Webber Wentzel 27 Jan 2020 Link to article The Information Regulator has requested that the President declare that the remaining provisions of the Protection of Personal Information Act (POPIA) commence on 1 April 2020. This came to light during an interview given by Pansy Tlakula, the Chairperson of the Information…
Read MoreNASIONALE MINIMUMLOON
Ons ontvang steeds navrae oor wanneer die NML aangepas gaan word. Die Kommissie wat daaroor moet besluit sou in November vergader het, maar hierdie vergadering is uitgestel tot Januarie 2020, aangesien daar nie ‘n kworum was nie. Wat egter belangrik is om op te let, is die volgende: Die kommissie se aanbeveling moet aan die…
Read MoreIndiensneming van Buitelandse Burgers
Aangesien daar op die oomblik groot onsekerheid bestaan rondom werkspermitte vir buitelanders, word produsente aangeraai om die Departement van Binnelandse Sake te kontak indien daar enige onduidelikheid bestaan rondom die egtheid en korrektheid van werkspermitte. Ons verstaan daar is probleme met die skakel van die tolvrye nommer beskikbaar op hul webtuiste, dus voorsien ons hiermee…
Read MoreSignificant changes to EE reporting
For more information click here
Read MoreLIQUOR LICENSES
The director of the Liquor Board recently announced that all liquor licence holders must be BEE compliant or risk having their registrations cancelled. Having a ‘BEE non-compliant scorecard’ will no longer suffice. If the member does not comply, he will have to submit a three-year BEE plan. During our Agri B-BBEE workshop this issue will…
Read MoreBUSINESS DIAGNOSTICS
New diagnostic tool to measure your business drivers that can improve its success. We have developed a diagnostic tool to assist you and your senior team to measure your important business drivers. Metrics and KPI’s are used to drive improvements and help businesses focus their people and resources on what’s important. The diagnostic allows you…
Read More4 UUR MINIMUM BETALING
4 UUR MINIMUM BETALING Daar bestaan groot verwarring rondom die betaling van ‘n minimum van 4 ure, al word daar minder ure gewerk. Die bepaling geld vir enige dag van die week, dus ook Saterdae en Sondae, al is hierdie dae nie normale werksdae nie. Indien vooraf kennis gegee word en mense meld nie aan…
Read MoreINDIENSNEMINGBELASTING- AANSPORING (“EMPLOYMENT TAX INCENTIVE” OF ETI)
Werkgewers moet asb kennis neem dat hierdie skema met 10 jaar (tot 28 Februarie 2029) verleng is. Diegene wat nog nie hiervan gebruik gemaak het nie, kan dit gerus oorweeg, want seisoenswerkers is ingeluit en dit kan dus ‘n groot verskil maak in u loonsrekening. Besoek gerus SARS se webtuiste vir meer inligting of http://www.sars.gov.za/TaxTypes/PAYE/ETI/Pages/default.aspx
Read MoreWat elke werker en werkgewer moet weet oor gesondheid en veiligheid in die werkplek
Volg die skakel om die handleiding af te laai OHS Booklet
Read MoreHoe produktief is u Agri-besigheid?
Deur ons diagnostiese instrument te gebruik om belangrike drywers te meet kan u besigheid se sukses verbeter. Ons het ‘n diagnostiese instrument ontwikkel om u en u senior span te help om u belangrike besigheids-drywers te meet. Metrieke en KPIs word gebruik om verbeterings te dryf en besighede se mense en hulpbronne te fokus op…
Read More